27 MayMei 2017
 
 
http://www.nootvirnoot.co.za/wp-content/themes/noot_vir_noot
 
Noot vir Noot
 

GehoorAudience

TerugBack
 

Noot vir Noot sukses

Die program verskyn reeds die afgelope 15 jaar gereeld onder die top 10 vir Afrikaanse en Engelse programme. Noot vir Noot het ook reeds herhaaldelik op die top 10 lys vir alle rasse verskyn en die kyksyfer is gereeld die hoogste van enige televisiestasie in Suid-Afrika.

In 1997 het LONDON WEEKEND TELEVISION die formaatregte vir Noot vir Noot van STEMMBURG TELEVISIE gekoop en onder die titel “Michael Barrymore’s My Kind of Music” in Brittanje gebeeldsend. Ook daar is die program geweldig suksesvol.

Ingang 7 en Ingang 6 Cnr Artillery Road en Henley Road

Ingang 7 en Ingang 6

Artillery Road en Henley Road

Word deel van die Gehoor

 

Het jy nog altyd gewonder hoe Noot vir Noot gemaak word? Jy is welkom om te kom kyk en ‘n interessante aandjie saam met die Noot vir Noot span deur te bring. Daar is gemiddeld 200 mense in die gehoor tydens elke opname. Gedurende ‘n opnamesessie word twee programme opgeneem met ‘n kort pouse tussenin.

Opnames vind plaas by die SAUK, HENLEY TELEVISIE FASILITEITE, in Auckland Park, Johannesburg.

Dit is belangrik om ten minste 30 min voor die opnames aan te meld by “TV Ontvangs”, Ingang no 7, om te verseker dat jy ‘n sitplek kry. Die Gehoorkoördineerder ontvang alle gaste persoonlik en neem hulle na die ateljee. Veilige betaal parkering is beskikbaar by Ingang no 4 en 6.

Bespreek jou plek so gou as moontlik op die Noot vir Noot waglys! Toegang is gratis, maar slegs kaartjiehouers word toegelaat. Babas, kleuters en voorskoolse kinders kan ongelukkig nie die opnames bywoon nie.

Padkaart Link na GoogleMap

Bookings for Audience

AudiencePlease email name, contact details and number of tickets required to: gehoor@noot.co.za

Recordings will only take place again in 2015.

Success of Noot vir Noot

Noot vir Noot is the longest running and one of the most popular programs on South African television and is consistently listed amongst the top 10 programs on SABC for English and Afrikaans viewers.

Noot vir Noot was syndicated to LONDON WEEKEND TELEVISION in 1997 and formed part of MICHAEL BARRYMORE’S “MY KIND OF MUSIC”. The show received many prestigious awards and was hugely successful in the UK.

Entrance 7 and Entrance 6 Cnr Artillery Road and Henley Road

Entrance 7 and Entrance 6

Artillery Road and Henley Road

Be part of our audience

Have you ever wondered how Noot vir Noot is recorded? We have 200 audience members for every recording and record two shows in one session with a short break in between.

You are more than welcome to join us for an evening’s fun during one of the recordings. Recordings take place at the SABC, HENLEY TELEVISION FACILITIES, in Auckland Park, Johannesburg.

It is important to arrive 30 minutes before the recordings begin at  TV Reception, entrance 7, to ensure that you get a seat. The Audience Co-coordinator meets all guests personally and escorts them to the studio. There is safe paid parking available at entrance 4 and 6.

Book your seats to be an audience member as soon as possible!
Entrance to the show is free. Unfortunately due to safety regulations, children under the age of 8 years are not allowed to attend recordings.

Please send an email with all your details to:
Email: jordaan.ajs@gmail.com or gehoor@noot.co.za

Map Link to GoogleMap