Ons kykers kan uitsien na ons weeklikse Noot vir Noot, SMS kompetisies. Daar is vier verskillende sms-kompetisies waaraan die kykers kan deelneem terwyl die program uitgesaai word. Elke kompetisie het ’n kontant prys van wat deur ABSA geborg word en die kykers kan self besluit aan watter van die vier (of al vier) kompetisies hy/sy wil deelneem. Elke kompetisie word geidentifiseer deur A, B,C of D. Elke kompetisie het ‘n keuse van twee antwoorde. Die kyker moet besluit watter keuse die korrekte een is en dan sms hy/sy alleenlik A1, A2 of B1, B2 of C1, C2 ens. na die nommer wat dieselfde bly, 33122
Die vier speletjies is versprei oor die hele program en om die kykers voldoende kans te gee om deel te neem bly daar te min tyd oor om die wenners te kies en ook nog bekend te maak. Die name van elke week se vier kompetisie wenners sal aan die einde van die volgende week se program vertoon word. Ook sal elkeen van die wenners persoonlik geskakel word om al die persoonlike besonderhede te verkry en seker te maak dat hulle weet dat hulle die pryse gewen het. Ook sal die wenners se name elke week op hierdie webwerf verskyn. Lekker Speel!!!
Program 1
A2 Leon Schuster - Philippus Olivier
B1 Trompie - Meisie Reyneke
C1 And to love you - Anné Franke
D1 … Sal jy die boere kom lei - Jamayne de Bruyn
Program 2
A1 Bosveldklong - Bettie Bedod
B2 Ballonne - Baby Lewis
C2 Wyntyd in die Kaap - Isabel Adolph
D2 Player 23 - Sylvia Nieuwoudt
Program 3
A2 Shania Twain - Chrissie Grobler
B1 Afrikaners is plesierig - Anna Potgieter
C1 All time high - Kathleen Thomas
D2 South Africa - Christo Minnie
Program 4
A2 Sonja Herholdt - Dawid Keyster
B2 Osbraai op Kromdraai - Joseph Nkone
C2 Hoekom is jou stert so kort - Johann Diener
D2 Forever In Blue Jeans - Betty Roets
Program 5
A1 Bles Bridges - Frances Pofadder
B4 Haai Casanova - Hanlie Spanenberg
C2 I was lost in France - Estelle Ekermans
D1 Oh Mammy Blue - Kitta Van Zyl