27 MayMei 2017
 
 
http://www.nootvirnoot.co.za/wp-content/themes/noot_vir_noot
 
Noot vir Noot
 

Musiekfabriek

TerugBack
 

Riaan van Rensburg

Riaan van Rensburg

Verjaarsdag: 23 Januarie
Huwelikstatus: Getroud met Christine, ouers van Ella en Rina
Beroep: Musikant

Tans besig met: Deesdae hou hy homself uit die kwaad met frisbee en in 2004 het hy vir Suid-Afrika se gemengde span in die wêreldbeker in Finland gespeel. Hy speel vir die Johannesburgse span en het al gereeld in nasionale toernooie teen Kaapstad en Durban meegeding. Dié sport word Ultimate Frisbee genoem.

Riaan was boonop by talle bands betrokke en hy het hom in ‘n groot verskeidenheid style en genres bekwaam. Van die groepe waarin hy al gespeel het, was: Musik Ye Afrika (African Traditional), Khoi-Trans (Afro-Fusion), Kwacha (African), Naked (Pop/Rock), Interzone (Acid Jazz), Mondetta (World Music), Jungabeez (Electronic World Dance) en Mikanic (SA Pop). Maar dis stééds nie al nie: In die Afrikaanse mark het hy saam met bekendes soos Pieter Smit, Dozi, Johan Stemmet, Rina Hugo, Laurinda Hofmeyer en Anton Goosen getoer.

Epos: riaan@riaanvanrensburg.co.za

 

David Klaasen

David Klaasen

Verjaarsdag: 17 Desember
Huwelikstatus: Getroud met Roxanne
Beroep: Musikant / Liedjieskrywer

Tans besig met: Oor die afgelope jare was David betrokke by baie verskillende aspekte van die musiek bedryf – as musikant op verskeie CD’s, teater en televisie werk en lewendige vertonings. Van sy ander televisie optredes was as tromspeler vir SABC’s “Strictly Come Dancing” en “Sweepslag”. Hy is ook ‘n gereelde lid van die “IDOLS” span.

Hy het al saam met van die land se voorste musikante en kunstenaars  gewerk bv  Danny K, Sibongile Mngoma, Nianell, Louise Carver, Jazz kitaarspeler Ernie Smith asook groot Afrikaanse musiek legendes soos Mathys Roets (saam 2 DVD’s met hom opgeneem), Lize Beekman, Anna Davel, Chris Chameleon en Amanda Strydom.

Hy is huidig besig met ateljee opnames  en is die tromspeler op Hugh Masekela se jongste projek.

Epos: firstklassmusic@yahoo.com

 

Jaconell

Jaconell

Verjaarsdag: 18 Junie
Beroep: Musikant

Tans besig met: Jaconell Mouton is ‘n vryskut musikant wat as “live” en “session” musikant saam met verskillende kunstenaars en vervaardigers werk.  Sy is oorspronlik van die Wes-Kaap, het in 1998 na Gauteng verhuis maar is in 2011 terug Kaap toe.

Vir ontspanning hou sy daarvan om muurbal te speel en fotografie te doen.

Epos: info@jaconellmouton.com  Webwerf: www.jaconellmouton.com

 

Luke van der Merwe

Luke van der Merwe

Verjaarsdag: 30 Junie
Huwelikstatus:  Verloof aan Angelique, ouers van Nathan, Hannah and Abigail
Beroep:  Musikant/Godsdiensleier

 

Tans besig met:  Behalwe vir sy kitaarspelery vir CD opnames en ander optredes, is Luke baie bedrywig as hoof van die Godsdiens/aanbidding departement by sy kerk. Hy skryf musiek en behartig ook musiekverwerkings vir die kerk en is betrokke by die musiek/kuns departement. Luke het ‘n CD onder die naam “Path”.  Is ook die kitaarspeler vir Wouter Kellerman.

Luke se stokperdjies is boogskiet en sterrekunde. Sy gunsteling sport is MOTO GP motorfietsry. Hy het op ‘n plaas grootgeword so stap en enige buitelig aktiwiteite is sy kos. Die heel beste tye word saam met sy wonderlike gesin deurgebring en hy  sê niks kan die tyd wat hy in die Here se teenwoordigheid spandeer oorskry nie!

Epos :lukevdmerwe@gmail.com  webwerf: www.lukevdmerwe.wordpress.com

 

Ann Grobler

Annelene Malan

Verjaarsdag: 18 September
Huwelikstatus:  Getroud
Beroep:  Musikant

 

Tans besig met:  Anne het begin viool speel toe sy tien jaar oud was.  Reeds op elf jaar het sy saam met orkeste die wêreld begin toer:  Italië, Oostenryk, Engeland, Zimbabwe, Swaziland en meer.

In 2001 het die bas kitaar gogga haar gebyt en in 2007 het sy haar Musiek graad by Tswane University of Technology voltooi.

Anne is ‘n “freelance” bass en viool speler.  Sy het al saam met verskeie kunstenaars opgetree, onder meer, Ghapi, Nicholis Louw, Stefan Ludick, Jesse Clegg, en vele meer.

Aan die einde van 2008 het die vlieg gogga haar gebyt, en in 2009 het sy met lesse vir haar vlieg lisensie begin.  Al het  sy ‘n groot passie daarvoor, bly musiek nogsteeds haar eerste liefde en sy sê sy sal dit nie sommer vir enigiets anders verruil nie.

Epos: ann@musician.org

 

Nathan Smith

 

Verjaarsdag: 10 Julie
Huwelikstatus: Getroud met Jackie, ouers van Levi en Amber
Beroep: Musikant

 

 

 

Begin op 11 jarige ouderdom kitaar speel

Het op Hoërskool ‘n orkes met die naam Dead Sea Surfers gestig

Nathan is ‘n vryskut sessie musikant en het met verskeie kunstenaars in die ateljee en met lewendige optredes saamgewerk.  Hy het al kunstenaars soos Ronan Keatin, Richard Clayderman, Joseph Clark, Laurika Rauch, Karen Zoid, Vusi Mahlasela and Elvis Blue begelei.

Het twee CD’s vervaardig, Songs from a Diary en The Sum of all things.

Hy skryf en voer sy eie musiek uit en geniet oefening en Visvang.

Email: nathan@nathansmith.co.za

Webwerf: www.nathansmith.co.za

 

 

 

Riaan van Rensburg

Riaan van Rensburg

Birthday: 23 January
Marital Status: Married to Christine, parents of Ella and Rina
Profession: Musician

Currently: Believe it or not, but Riaan keeps busy by playing an unusual sport, Ultimate Frisbee. In 2004 he played in the Frisbee world cup in Finland as a member of the South African mixed team. He is a member of the Johannesburg team and has played in national tournaments against Cape Town and Durban.

As musician, Riaan has played in several bands and has mastered a variety of styles and genres. Bands that he has been involved with include: Musik Ye Afrika (African Traditional), Khoi-Trans (Afro-Fusion), Kwacha (African), Naked (Pop/Rock), Interzone (Acid Jazz), Mondetta (World Music), Jungabeez (Electronic World Dance) and Mikanic (SA Pop). With respect to the Afrikaans music scene, he has toured with the likes of Pieter Smit, Dozi, Johan Stemmet, Rina Hugo, Laurinda Hofmeyer and Anton Goosen.

E-mail: riaan@riaanvanrensburg.co.za

 

David Klaasen

David Klaasen

Birthday: 17 December
Marital Status: Married to Roxanne
Profession: Musician/Song Writer

Currently: Over the past number of years David has been involved in many facets of the music industry including studio sessions, theatre and live productions. More recently he’s been the drummer for SABC2’s “Strictly Come Dancing” as well as one of two drummers on “Sweepslag”. He has been a regular member of the “IDOLS” team over the past few years.

He has worked with many of the country’s best known artists such as Danny K, Sibongile Mngoma, Nianel, Louise Carver, Jazz guitarist Ernie Smith, Afrikaans music icons like Mathys Roets (with whom he has recorded 2 live DVD’s), Lize Beekman, Anna Davel, Chris Chameleon and Amanda Strydom.

He is presently involved with a number of studio recordings and is the drummer on Hugh Masekela’s latest project.

E-mail: firstklassmusic@yahoo.com

 

Jaconell

Jaconell

Birthday: 18 July
Profession: Musician

Currently: Jaconell Mouton is a freelance musician who has worked as a “live” and “session” musician with various recording artists and producers. She is originally from the Western Cape, moved to Gauteng in 1998, and then returned to the Cape in 2011.

For relaxation she enjoys her hobby of photography and playing squash.

 

Luke van der Merwe

Luke van der Merwe

Birthday: 30 June
Marital Status: Engaged to Angelique, parents of Nathan, Hannah and Abigail
Profession: Musician/Worship director

Currently: Besides playing guitar for television programs and recording sessions, Luke heads up the worship department at his church. In addition to leading the worship, he writes, arranges and transcribes music for the church. He is also involved in the music/arts department within the church. His released a CD, called Path. He is also the guitarist for Wouter Kellerman

Luke’s hobbies include archery and he has a keen interest in astronomy. His favourite sport is Moto GP motorbikes. He grew up on a farm so nature, hiking in the mountains and outdoor activities are, needless to say, favourite past-times of his. Luke says that spending time with his wonderful family is the best, and spending time in the awesome Presence of God, is well -  indescribable!

Email :lukevdmerwe@gmail.com  website: www.lukevdmerwe.wordpress.com

 

Jason Green

Annelene Malan

Birthday:18 September
Marital Status: Married
Profession: Musician

Currently: Anne started playing the violin at the age of 10. At the age of 11 she started touring the world with various orchestras, visiting countries such as Italy, Austria, England, Zimbabwe and Swaziland.

In 2001 the bass guitar bug bit her and in 2007 she completed her Music degree at the Tswane University of Technology.

She is a “freelance” bass guitarist and violinist, and has had the opportunity to perform with the likes of Ghapi, Nicholis Louw, Stefan Ludick, Jesse Clegg, to name but a few.

At the end of 2008 Anne developed a keen interest in flying and she is currently busy with flying lessons with the intention of obtaining her pilots license. Although she is extremely passionate about flying, she says that music will always be her first love.

E-mail: ann@musician.org

 

Nathan Smith

 

Birthday: 10 July
Marital status: Married to Jackie, parents of Levi en Amber
Profession: Musician

 

 

Started playing guitar at the age of 11

In highschool he started the Dead Sea Surfers band

Nathan is a freelance session musician that has worked with numerous artists for a variety of live and studio productions with names that include Ronan Keating, Richard Clayderman, Joseph Clark, Laurika Rauch, Karen Zoid, Vusi Mahlasela and Elvis Blue to name a few.

He has two self titled CD’s, Songs from a Diary and The Sum of all things.

Nathan enjoys writing and performing his original music, exercising and fishing.

Email: nathan@nathansmith.co.za

Website: www.nathansmith.co.za