19 MayMei 2012
 
 
http://www.nootvirnoot.co.za/wp-content/themes/noot_vir_noot
 
Noot vir Noot
 

Noot vir Noot Elektroniese SpeletjieNoot vir Noot Electronic Quiz

TerugBack
 

DIE INTERAKTIEWE, ELEKTRONIESE SPELETJIE WAT DEUR JOU BEHEER WORD!Hierdie opwindende musiekspeletjie bevat al die pret van jou gunsteling TV program. Koppel eenvoudig jou eie MP3-speler of iPod aan die aanbiedereenheid, selekteer ‘n snit en laat die pret begin!Musiekspeler nie ingesluit nie. Die lekker van hierdie konsole is dat jy jou eie musiekkeuse kan saamstel en jou eie vrae daarop baseer.

Nooi vriende of familie na ‘n pretbelaaide Noot vir Noot geleentheid in jou eie sitkamer. Wie gaan die een wees wat eerste ‘n liedjie of sanger herken en die knoppie druk? Die elektroniese konsole doen die berekeninge en verskaf die hoera’s of boo’s!

Maak die speletjie meer uitdagend deur een van die klankverwringingsfunksies aan te wend om ‘n bekende liedjie te vervorm. Hierdie is Noot vir Noot pret op sy beste!

Slegs R399

(Posgeld ingesluit, koerier dienste uitgesluit.)

Noot vir Noot Elektroniese Speletjie
Om jou elektroniese speletjie te bestel of vir meer inligting kontak asseblief vir
George Georgiades

Noot vir Noot Elektroniese Speletjie Elemente

WENKE EN IDEES:

Daar is geen reëls vir die elektroniese speletjie behalwe jou eie nie maar hier volg ‘n paar wenke en idees.

Jy kan ‘n speletjiesaand beplan en voor die tyd die program en speellys saamstel of die elektroniese konsole enige tyd en enige plek gebruik om jou vriende en familie se musiekkennis te toets. Koppel slegs jou iPod of MP3 speler aan die konsole en speel die musiek in jou speellys.

“n Goeie wenk is om liedjies te gebruik wat almal behoort te ken en dan lê die uitdaging daarin wie dit eerste herken.
Die verskillende speletjies in Noot vir Noot kan gebruik word om jou eie saam te stel bv:

1. WIE SE WYSIE

Leidrade word saamgestel soos die kunstenaar, ‘n reël uit die liedjie, ‘n woord uit die titel, en ‘n stukkie van die liedjie wat gespeel word.

BV: THAT DON’T IMPRESS ME MUCH
Reel: So you’re a rocket scientist
Woord: Impress
Kunstenaar: Shania Twain

2. NOOTASSOSIASIE

Prentjies word voor die tyd saamgestel. Speel ‘n liedjie wat by een van die prentjies pas

BV: Ballerina, Seerower, Hondjie, Bokser
Liedjie: DANCING QUEEN

3. INTRO SPEL

Speel die inleiding van ‘n liedjie tot voor die kunstenaar begin sing.

BV: THE FINAL COUNTDOWN
‘n Vraag oor die liedjie of kunstenaar kan dan gevra word vir ekstra punte

4. 4 x 4 SPEL

Gebruik die fotos van kunstenaars; leidrade oor een of meer van die kunstenaars kan gegee word of speel slegs ‘n liedjie wat by een van die kunstenaars pas.

BV: Bryan Adams, Josh Groban, Michael Jackson, Phil Collins
Liedjie: YOU RAISE ME UP

5. VOORPROGRAM

Gee leidrade oor ‘n liedjie en die eerste een om te druk moet saam met die liedjie verder sing:

BV. Billy Ray Cyrus, Hart, Begin met “Don’t”
Liedjie: ACHY BREAKY HEART

6. MEDLEY SPEL

Speel ‘n gedeelte van ‘n liedjie en stop op enige stadium. Die eerste een om te druk en die reël wat daarna volg voltooi, verdien die punte.

7. NOOT VIR NOOT SPEL

‘n Leidraad word gegee en net ‘n kort stukkie van die liedjie word gespeel of gebruik een van die klankverwringingsfunksies.

BV: Die aandrok spel gevaar:
Liedjie: LADY IN RED

8. BOERPOT

Speel uittreksels uit 4 liedjies; om te wen moet almal korrek geïdentifiseer word of bepaal self jou eie wen kondisies soos byvoorbeeld 2 uit 4, 3 uit 4 ens.

THE INTERACTIVE, ELECTRONIC MUSIC QUIZ THAT YOU CONTROL!This fast-paced music game has all the fun of your favourite TV show. Simply plug in your MP3 player or iPod, choose a track and let the fun begin! Music player not included. The fun element of this game is that you compile your own choice of songs to be played and base your questions thereon.

Invite friends or family to a fun filled Noot vir Noot occasion in your own lounge. Who will be the one to recognize a song or singer and act on the buzzer first? The electronic console will do the reckoning and supply the cheers or boos!Simply plug in your IPod or MP3 player containing your favourite songs, choose the track to challenge the contestants and operate the quizmaster controller. Make the game even MORE challenging by using one of the distort functions to distort a well-known tune. This is the ultimate in personalized Noot vir Noot fun for young and old alike.

Only R399

(Postage included, excluding courier services)

Noot vir Noot Electronic Music Quiz
To order your electronic game or for more information please contact
George Georgiades

HINTS AND TIPS

There are no set rules for the electronic game other than your own but here are a few playing tips.

You can plan a game evening and compile a program and playlist beforehand or simply connect your iPod or MP3 player to the console anywhere, anytime and play the music in your playlist to test the music knowledge of your friends and family.

A good tip is to use songs that everybody should know and the challenge then will be who recognizes it first.

The different games in Noot vir Noot can be used to compile your own, for example:

1. WIE SE WYSIE (WHO’S TUNE)

Compile clues such as the artist, lyric, a word in the title and part of the song

Example: THAT DON’T IMPRESS ME MUCH
Lyric: So you’re a rocket scientist
Word: Impress
Artist : Shania Twain

2. NOOTASSOSIASIE (NOTE ASSOCIATION)

Compile pictures beforehand and play a song associated to one of them

Example: Ballarina, Pirate, Puppy, Boxer
Song: DANCING QUEEN

3. INTRO GAME

Play the intro of a song and stop just before the artist starts singing.

Example: THE FINAL COUNTDOWN
A question related to the song or artist can be asked for extra points

4. 4 x 4 SPEL (4 x 4 GAME)

Compile photos of artists; clues about one or more could be given or simply play a song relating to one of them.
Example: Bryan Adams, Josh Groban, Michael Jackson, Phil Collins
Song: YOU RAISE ME UP

5. VOORPROGRAM (WARM UP GAME)

Clues about a song are given and first to buzz must sing along for extra points.

Example: Billy Ray Cyrus, Heart, Begin with “Don’t”
Song: ACHY BREAKY HEART

6. MEDLEY GAME

Play a song and stop it at anytime; first to buzz and complete the lyric that follows, scores.

7. NOOT VIR NOOT SPEL (NOTE FOR NOTE GAME)

A clue relating to a specific song is given and a short piece of music is played. One of the distort buttons can also be used.

Example: This piece of clothing means danger
Song: LADY IN RED

8. BOERPOT (JACKPOT)

4 songs are played and to win, all of them must be identfied correctly or you can set your own winning conditions such as 2 out of 4, 3 out of 4 etc.