Donderdae 19:00 op SABC2

Chris Chameleon

chris_chameleon

Chris Chameleon – vernuwend, prolifiek en eindeloos kreatief, het bekend geraak in Suid-Afrika, asook oorsee, as ‘n musikale fenomeen. Met ‘n eiesoortige styl, bekoorlike verhoogpersoonlikheid en ‘n reputasie om gehore met sy vier-oktaafstem en stemtoertjies te betower, het sy uitsonderlike talent hom uitstekende resensies en vele toekennings besorg oor die afgelope 27 jaar. Toekennings sluit drie Suid-Afrikaanse Musiektoekennings (SAMAs) en ‘n Erepenning van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in.

http://www.twitter.com/chrischameleon