27 MayMei 2017
 
 
http://www.nootvirnoot.co.za/wp-content/themes/noot_vir_noot
 
Noot vir Noot
 

SMS-KompetisieSMS Competition

TerugBack
 
SMS-Kompetisie

Kykers kan uitsien na ons weeklikse Noot vir Noot SMS-kompetisies. Daar is vier verskillende SMS-kompetisies waaraan die kykers kan deelneem terwyl die program uitgesaai word. Elke kompetisie het 'n kontant prys van R1000 en die kykers kan self besluit aan watter van die vier (of al vier) kompetisies hy/sy wil deelneem. Elke kompetisie word geidentifiseer deur A, B, C of D. Elke kompetisie het 'n keuse van twee antwoorde. Die kyker moet besluit watter keuse die korrekte een is en dan sms hy/sy alleenlik A1, A2 of B1, B2 of C1, C2 ens. na die nommer wat dieselfde bly, 33122

Om die kykers genoeg kans te gee om deel te neem sluit die kompetisie eers op die Donderdag na afloop van die program. Die name van elke week se vier kompetisiewenners sal dus eers aan die einde van die volgende week se program vertoon word. Elkeen van die wenners sal persoonlik geskakel word om al die persoonlike besonderhede te verkry en om seker te maak dat hy/sy weet dat hy/sy wel die prys gewen het. Die wenners se name sal ook elke week op hierdie webwerf verskyn. Lekker Speel!!!

 
SMS Competition

During the hour long Noot vir Noot game show, viewers have the opportunity to participate in SMS competitions. There are four SMS competitions each worth a cash prize of R1000 The viewers can decide for themselves which one (or all) of the four competitions they would like to participate in. Each competition is identified by A, B, C or D and each competition has a question with two possible answers. The viewer must decide which of the answers is the correct one and then sms only A1, A2 or B1, B2, or C1, C2 etc to the same number each week, 33122

To give the viewers enough time to participate, the competition only closes on the Thursday following the show. The names of each weeks four competition winners will therefore only be made known at the end of the following weeks show. Each of the winners will be telephoned personally so as to acquire the relevant personal information and to let them know that they have indeed won the prize money. The winners' names will also be posted on this website each week. Have fun playing along!!!