01 NovemberNovember 2014
 
 
http://www.nootvirnoot.co.za/wp-content/themes/noot_vir_noot
 
Noot vir Noot
 

SpanTeam

TerugBack
 

Johan Stemmet

Johan StemmetJohan is ‘n boorling van Namakwaland . Hy is op Springbok gebore en het op Kleinzee, ‘n diamantmyndorpie, grootgeword.

Johan Stemmet is met Colleen, ‘n voormalige skoolhoof in Johannesburg, getroud . Hulle het twee seuns, Carl en Etienne. Carl werk tans voltyds as ‘n regisseur op Noot vir Noot en behartig die regie van Musiek Trivia. Etienne werk by ‘n maatskappy wat elektroniese tydskrifte en webtuistes ontwerp.

Beroep:Kinderjare Aanbieder, Uitvoerende RegisseurKleinzee, Namakwaland groot geword.
Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad.
Studentejare: Universiteit van Stellenbosch en
Nagraads aan Universiteit van Kaapstad.
As Onderwyser: Hoër Seunskool Rondebosch, vakhoof Afrikaans Eerste taal en Geskiedenis.
As Kunstenaar: Tree vir 30 jaar landswyd op. 13 Albums gemaak.
As TV aanbieder: Bied ononderbroke die afgelope 33 jaar aan vanaf 1980.
As TV vervaardiger:
  • Treffers van Toeka tot Nou
  • My Land, my Lied (reeks)
  • Teletreffers (reeks)
  • Debuut (reeks)
  • Nana Mouskouri
  • FAK Musiekfeeste
  • Crescendo
  • Dekade van 80
  • Gé Sing (reeks)
  • Persoonlikheidsprogramme met verskeie kunstenaars
  • Noot vir Noot (reeks)
  • Woordwoeker vir kykNET (reeks)
  • a Word or 2 (reeks)
  • Swaaipad van die Swartkraai (reisprogram kykNET)
  • Fly the beloved country (reisprogram SABC)
  • Wise Up! (Opvoedkudige spanspeletjie)
  • Musiek Trivia (Vasvra program)
Toekenings en nominasies:
Nominasie Sarie toekenning: Beste Afrikaanse langspeler: Bianca
Nominasies ARTES: Beste regisseur , Beste aanbieder , Beste bydrae tot musiek , Beste bydrae verskeidenheids programme
Burgermeesters toekenning: Vir bydrae tot Johannesburgse Eeufees
Goue penning: Vir uitstaande jeugdiens en Orde vriend van die Voortrekkers
Artes: Noot vir Noot
SABC Golden Plume Award: Bydrae tot 33 jaar se TV in Suid Afrika
SAFTA Award: Vir beste speletjies reeks in 2010
Vir meer inligting oor Johan Stemmet besoek gerus www.johanstemmet.co.za

 

Elsa Colling

Gebore: 3 Julie 1962
Beroep: Besturende Regisseur
Opleiding: Sasolburg Hoërskool, Televisie Produksie Opleiding
Produksies:
  • Lewendige Nuus
  • Produksies Debuut (reeks)
  • Debuut (reeks)
  • Artes 1998 (lewendig)
  • Aand van Goue Oomblikke
  • Teletreffers (reeks)
  • Staatspresident Lente Konsert
  • Dekade van ‘80
  • a Word or 2 (reeks)
  • Woordwoeker (reeks)
  • Swaaipad van die Swartkraai (reisprogram kykNET)
  • Fly the beloved country (reisprogram)
  • Wise Up!
  • Noot vir Noot
  • Crescendo
  • Musiek Trivia
Geniet: Ek is baie lief vir lees, veral historiese verhale en om myself op my rekenaar besig te hou.
E-mail: elsa@noot.co.za

 

Andries Pieterse

Andries PieterseGebore: 26 Augustus 1979
Huwelikstatus: Getroud, met Isabel
Beroep: Regisseur: Administratief
Opleiding: Hoër Volkskool, Heidelberg, Gauteng. Tersiêre opleiding by die Educational Institute of the USA
Tans besig met: Musiek Trivia (kykNET) en Noot vir Noot
Ander produksies: a Word or 2 (reeks), Woordwoeker (reeks), Swaaipad van die Swartkraai (reisprogram kykNET), Fly the beloved country (reisprogram), Wise Up! (Opvoedkundige spanspeletjie)
Geniet: Ek speel graag gholf as ek tyd kry en is mal oor die Bosveld, braaivleis, goeie rooiwyn en die Travel Channel.
E-mail: andries@noot.co.za

 

Adair Le Pere

Adair Le PereGebore: 22 Januarie 1978
Huwelikstatus: Ongetroud
Beroep: Produksie Bestuurder
Opleiding: Coronationville Senior Sekondere Skool
Produksies: Wise Up!, Noot vir Noot
Tans besig met: Musiek Trivia en Noot vir Noot
Geniet: Ek hou daarvan om te reis, veral om te kamp in die bosveld. My gunsteling kos is ‘n goeie Suid Afrikaanse braaivleis!
E-mail:adair@noot.co.za

 

Carl Stemmet

Carl Stemmet Gebore: 15 Januarie 1984
Huwelikstatus: Getroud, met Charlotte
Beroep: Kreatiewe Regisseur
Opleiding: Hoërskool Linden, AFDA (Suid-Afrikaanse Skool vir Film en Televisie), Universiteit van Pretoria (Honneurs en Meesters grade in Drama)
Tans besig met: Musiek Trivia en Noot vir Noot
Vorige produksies:
• Huis van Liefde (Mini-reeks)
• Binnelanders
• Tornado (Rolprent)
• Getroud met Rugby (Kyknet Reeks)
Geniet: Ek is mal oor fliek en lees.
E-mail:carl@noot.co.za

Johan Stemmet

Johan StemmetJohan Stemmet is of Namaqualand descent. He was born in Springbok, and grew up in Kleinzee, a diamond mining town.

Johan is married to Colleen,a former school principal in Johannesburg. They have two sons, Carl and Etienne. Carl works full time as producer for Noot vir Noot and directs Musiek Trivia. Etienne works for a company that designs online magazines, such as Car magazine, SA Wine magazine and Getaway, and websites.

Fast Facts:

  • Johan spent his childhood in Kleinzee, Namaqualand.
  • He attended Jan Van Riebeeck High School in Cape Town
  • His tertiary years were spent at the University of Stellenbosch; and as a Postgraduate, he spent his days studying at the University of Cape Town.
  • As an Educator, he taught at Rondebosch Boys High School, where he was subject head for Afrikaans First Language and History.
  • As a recording artist, he has 12 albums and has been performing to audiences nationwide for the past 30 years.
  • He has been presenting television shows for the past 30 years establishing him as the only individual in South African television history who has been on TV continuously without a break for 30 years.

 

As Executive producer his projects include:

  • Treffers van Toeka tot Nou (Afrikaans Series)
  • My Land, my Lied (Afrikaans TV Series)
  • Teletreffers (Afrikaans TV Series)
  • Debuut (Afrikaans TV Series)
  • Nana Mouskouri
  • FAK Musiekfeeste (Afrikaans Music Festivals)
  • Crescendo
  • Dekade van ’80
  • Gé Sing (Afrikaans TV Series)
  • Noot vir Noot (Afrikaans TV Series)
  • Woordwoeker (Afrikaans TV Series)
  • A Word or 2 (TV Series)
  • Swaaipad van die Swartkraai (Afrikaans Travel Documentary)
  • Fly the Beloved Country (Afrikaans Gyro Plane Travel Documentary)
  • Wise Up! (Educational game show)
Awards and Nominations
  • Nominations for Sarie Award:
Best Afrikaans Record (LP): Bianca
  • Nomination ARTES Award:
Best producer, Best Presenter, Best Contribution to Music, Best contribution to Variety Programs
  • Mayoral Award:
For his contribution to the Johannesburg Centenary
  • Gold medallion:
For outstanding work amongst the youth
  • Artes Award:
Noot vir Noot
  • SABC Golden Plume Award:
Contribution to 30 years of TV in South Africa
  • SAFTA award:
For best game show in 2010
For more information, kindly visit www.johanstemmet.co.za

Elsa Colling

Born: 3 Julie 1962
Occupation : Managing Producer
Education : Sasolburg Secondary School , Television Production Training
Productions:
  • Live News Broadcasts
  • Debuut (Afrikaans Series)
  • Artes Awards 1998 (live)
  • Aand van Goue Oomblikke – (Afrikaans Series )
  • Teletreffers (Afrikaans Series)
  • Presidents’ Spring Concert
  • Dekade van ‘80 (Afrikaans Show)
  • Crescendo
  • a Word or 2 (Series)
  • Woordwoeker (Series)
  • Swaaipad van die Swartkraai (Travel Show- (kykNET)
  • Fly the beloved country (Travel Show)
  • Wise Up!
  • Noot vir Noot
  • Musiek Trivia
Hobbies: I am an avid reader, and especially enjoy historical novels. I also enjoy passing time by playing computer games.
E-mail: elsa@noot.co.za

Andries Pieterse

Andries Pieterse Born: 26 Augustus 1979
Marital Status: Married to Isabel
Occupation: Administrative Producer
Education: Volkskool High School, Heidelberg, Gauteng. Tertiary Education took place at the Educational Institute of the USA
Currently busy with:Musiek Trivia (kykNET) and Noot vir NootOther Productions:Wise Up! (Educational computer generated game show); a Word or 2 (Series); Woordwoeker (Afrikaans series); Swaaipad van die Swartkraai (Afrikaans travel show); Fly the beloved country (Travel Program)

Hobbies:I enjoy playing golf, when I find time. I am crazy about being in the bush, red wine and the Travel Channel.E-mail:andries@noot.co.za

Adair Le Pere

Adair Le Pere

Born: 22 January 1978
Marital Status: Unmarried
Occupation: Production Manager
Education : Coronationville Senior Secondary School.
Productions: a Word or 2, Wise Up!, Noot vir Noot
Currently busy with: Musiek Trivia and Noot vir Noot
Hobbies: I enjoy spending time with my family, cooking and reading.
E-mail:adair@noot.co.za

Carl Stemmet

Carl Stemmet Born: 15 January 1984
Marital Status: Married to Charlotte
Occupation: Creative Director
Education : Hoërskool Linden, AFDA (South-African School of Film and Television), University of Pretoria (Honors and Masters degrees in Drama)
Currently busy with: Musiek Trivia (kykNET) and Noot vir Noot
Previous Productions:
• Huis van Liefde (Mini-Series)
• Binnelanders
• Tornado (Movie)
• Getroud met Rugby (Kyknet Series)
Hobbies: I love reading and watching movies.
E-mail:carl@noot.co.za